Wolkeperde Songtext
My pad loop na jou toe Omdat ek jou graag wil sien Nog nooit van te vore was jou lag so mooi Die wêreld is pragtig omdat ons mekaar verstaan Weet ek as ek jou soen Jy het na my verlang Net soos wolkeperde Sweef on twee harte nou weer Ek wil die droom belewe En met jou gelikkig wees Die eensaamheid vergete Jy laat my hart vlieg So vry soos die wolke Ons is nooit weer alleen Ek staan styf teen jou an vet aan jou hand my skat Nog nooit was jy so na aan my gewees nie Ek hou jou styf vas en my hart slaan hamerslae Terwyl jy by my is, ek het jou tog so lief! Net soos wolkeperde Sweef on twee harte nou weer Ek wil die droom belewe En met jou gelikkig wees Die eensaamheid vergete Jy laat my hart vlieg So vry soos die wolke Ons is nooit weer alleen Net soos wolkeperde Sweef on twee harte nou weer Ek wil die droom belewe En met jou gelikkig wees Die eensaamheid vergete Jy laat my hart vlieg So vry soos die wolke Ons is nooit weer alleen